-- Bouwer Bosch – ‘vir altyd’

18 October 2012
top space
18 October 2012

Bouwer Bosch – ‘vir altyd’

AUTHOR: // CATEGORY: MK, Music Video No Comments

Hier is ons heel nuutste creation saam met Bouwer Bosch. Hierdie keer breek ons bietjie die happy-vibes en tref jou met die realiteit van ‘n breakup. Alhoewel dit ‘n baie fun video was om te maak het Bouwer en Tana Ferreira baie goed ge-act om soveel emosie in die video te laai. 

Daar is baie elemente in die video en emosies en elke beweging/kleur en cut is fyn beplan om die nodige gevoel uit te lok. Dit is geskiet in die middel van ‘n besige straat wat natuurlik baie ongelukke veroorsaak het want almal wou sien waarmee ons besig is. Maar nou op ‘n meer ernstige noot, awesome location, awesome mense en sexy kamera manne

‘n Interview video is ook oppad waar Bouwer en Tana praat oor hoe hulle dit ervaar het.



-- Leave a comment

Your email address will not be published. Website Field Is Optional