-- Don’t Pet The Elephant

20 February 2013
top space
20 February 2013

Don’t Pet The Elephant

AUTHOR: // CATEGORY: Music Video No Comments

Don’t Pet The Elephant…ja, die naam sĂȘ dit alles, ‘n Indie rock band van uit die hartie van snor-city wat met baie klanke en members saam in harmonie easy, klavier inspired, briljante lirieke, perfekte note en catchy beats jou brein en gedagtes meevoer en lei na ‘n plek toe waar jy nie aan olifante mag vat nie.

 

Ons het die voorreg gehad om saam met hierdie band te werk aan hulle heel nuutste musiekfilm vir die song ‘chronic addiction’.

Dit is die band se eerste video so dus is dit hulle deurbraak tot ju oogbal, die is hulle bekendstelling (as jy nognie ‘n gig bygewoon het nie), hulle is: Sean Botha op lead kitaar, Rigardt Dey op acoustic kitaar en vocals, Kudzayi Daniel Mhlanga op dromme, Steven Lightfoot op bass kitaar, Andine Louw op klavier en die ‘hipster’ Nicola McLeod op vocals.
Die band se interests en inspirations is Younger Giant en ons dink dis ‘n fantastiese een om the he.
Gaan check uit Don’t Pet The Elephant op Facebook en volg hulle op twitter, met die album opad.
Gaan check ook blimp se page en feeds uit vir interesting stuff en nuwe bands, en onthou, ons is net soos ‘n band in dit vir die musiek en om ons passie uit te leef en om mense the help, so baie dankie vir die support, ons waardeer dit.



-- Leave a comment

Your email address will not be published. Website Field Is Optional