-- ekhouvanjou,okay! – ‘winter’ musiekfilm, (BTS)

17 July 2012
top space
17 July 2012

ekhouvanjou,okay! – ‘winter’ musiekfilm, (BTS)

AUTHOR: // CATEGORY: bts, MK, Music Video No Comments

Sondag het die milieu gestel vir die fantastiese supergroep ‘ekhouvanjou,okay!‘ se nuwe video_winter
Vir Blimp was dit ‘n plesier om saam die groep te werk aan hulle nuwe musiek video, die tema van die video was meer ‘donker’ as hulle vorige videos en was dit groot pret om in ‘n ‘haunted’ location te werk.

Die location was beslis ‘n voordeel vir die produksie proses en kon die spook stories ons nie rerig keer nie!! Alles het goed verloop en was die groep meer as gewillig om te doen wat ons graag wou he, asook die extras en natuurlik die nodige deur of twee wat moes toe klap agv die winde…of was dit spoke?

Ons wil baie dankie sê vir almal wat gehelp het aan die video:

Die band – Ruan Kruger, Raptor Louis JvRensburg, Arno “autotune” de Beer.
1ste Kamera & DOP – Damiane van Reenen
Steadicam opp – Regardt Botha
Lighting, Set & Kamera – Nelis Botha
Grips – Kevin Venter, Carlo du Preez
Makeup – Simoné Meyer
Produksie Assistent – Muset Lourens
Script & Storie – Regardt Botha, Damiane van Reenen
Groot dankie vir al die ekstras wat die hele dag daar was en vir al julle geduld
en baie dankie aan Jacques Coetzer van SA Music Scene vir die awesome ‘behind the scenes’ fotos

 JCP_8098-1024x678 JCP_8107-678x1024 JCP_8120-1024x678 JCP_8139-1024x678 JCP_8144-678x1024 JCP_8146-678x1024 JCP_8158-1024x678 JCP_8182-1024x678 JCP_8194-1024x678 JCP_8259-1024x678 JCP_8275-1024x678 JCP_8294-678x1024 JCP_8312-1024x678 JCP_8538-1024x678 JCP_8543-1024x678 JCP_8553-1024x678 JCP_8566-1024x678

 



-- Leave a comment

Your email address will not be published. Website Field Is Optional