-- Glaskas – ‘Kwesbaar’

7 November 2012
top space
7 November 2012

Glaskas – ‘Kwesbaar’

AUTHOR: // CATEGORY: MK, Music Video No Comments

Ons is trots om bekend te stel, Glaskas se nuwe musiekvideo vir die song ‘Kwesbaar’. Dié song het na slegs 3 weke op die TuksFm Sa Top 10 chart van 8 na 5 geklim  en is steeds besig om te klim…

Die idee vir die musiekvideo was ‘n bewegende agtergrond wat heeltyd verander terwyl die kunstenaar en/of onderwerp op dieselfde plek bly. Dit skep ‘n semi illusie en ons het probeer om soveel moontlik in die video te laat gebeur sodat die kyker elke keer iets nuut sien – so hoeveel locations sien jy? Ons het die dag Newtown, Johannesburg ingemission om soveel as moontlik urban backdrops op kamera te vang.

Storie : Dit was ‘n besonders koue, semi-bewolkte dag en niemand het eers daaraan gedink om sonskerm saam te vat nie want dit was vrek koud. Needless to say, teen die middag se kant was almal roasted. Apparently brand mens makliker in sulke weer?

All in all, ‘n ongelooflike talentvolle en fun band om mee saam te werk

 

Die Band – Deon Meiring, Francois Kleynhans en Louis Claassen
Kamera  – Damiane van Reenen
Director – Nelis Botha
Kamera, – Regardt Botha
Editing – Damiane van Reenen
Colorist – Damaine van Reenen
Assistant – Tana Ferreira

https://www.facebook.com/glaskas?fref=ts

http://www.facebook/com/blimpfilms

http://blimpfilms.com



-- Leave a comment

Your email address will not be published. Website Field Is Optional