-- Moses Metro Man – ‘Die Eenvoud In’ Music Video (bts)

9 May 2012
9 May 2012

Moses Metro Man – ‘Die Eenvoud In’ Music Video (bts)

AUTHOR: // CATEGORY: MK, Music Video No Comments

Vat 5 van die land se top rock kunstenaars uit verskeie bands (Jako Meyer – Vox, Dewald Pieters – Kitaar&Vox, Benjamin de Jager – Kitaar, Hein Kruger – Bass Kitaaar, Ruan Kruger – Dromme), meng hulle saam met allerhande awards en ongelooflike fans en die eindproduk is die ‘super’band ‘Moses Metro Man’.

Ons het die afgelope week of so die ongelooflike geleentheid gehad om aan hulle nuwe music video vir die song ‘die eenvoud in’ vanaf hulle nuwe album ‘kostellasies’  te werk, so  hier is gedeeltes van die proses wat ons gevolg het (vir die van julle wat belangstel, omgee of verveeld is, en ek gaan ook nou nie al ons secrets weg gee ni :) )

Ons wil net baie dankie se vir WJ van den Heever wat al die ‘behind the senes’ gecapture het, jy rock dude! Ook dankie vir Donovan Smit, Tanya Rossenberg en Theuns Smit vir julle mad acting skills, laaste maar nie die minste nie vir Marcello vir jou shweet kar en Tehillah Kirsten vir jou assistance, julle almal is awesome!!

Dit begin by die beplanning..

 

 

 

UPDATE:

so vandag 30 Mei 2012 om presies 09:00 het ons Moses Metro Man se nuwe music video ‘die eenvoud in’ bloodgestel aan die wereld, en wat ‘n gebeurtenis. Die video is ontvang met ope arms deur die fans, ons, as blimpfilms, is ongelooflik dankbaar vir die geleentheid wat ons gekry het om saam met sulke awesome cast, crew en band te gewerk het, die 3 dae shoot het baie smooth verloop met geen ernstige beserings. Ons wil net weer baie dankie se vir almal involved, en ja, daar gaan ‘n ‘behind the scenes video wees’ :) vrede

Produced by blimpfilms

Band – Moses Metro Man

Male Lead – Donovan Smit

Female Lead – Tanya Rossenberg

‘Other’ Male –  Theuns Smit

‘Location’ – +27Cafe

‘Storyboard’ – Damiane van Reenen, Regardt Botha

‘Vehicle’ – Marcello

‘Assistant’ – Tehillah Kirsten

‘1st Camera’ – Nelis Botha

‘2nd Camera’ – Damiane van Reenen, Regardt Botha

Editor – Regardt Botha

Assistant Editor – Damiane van Reenen



-- Leave a comment

Your email address will not be published. Website Field Is Optional