-- Straatligkinders – ‘voete van klei’ musiekfilm

12 December 2012
top space
12 December 2012

Straatligkinders – ‘voete van klei’ musiekfilm

AUTHOR: // CATEGORY: bts, MK, Music Video No Comments

Straatligkinders het geen bekendstelling nodig nie. Hulle hope energie en talent sorg altyd vir baie fun, en om dit met ‘n lens vas te vang is ‘n fees! Om daarna al die crazy stuff in ‘n post bymekaar te sit, maak dit net soveel meer pret…

Bouwer Bosch is baie involved met die creation van die Straatligkinders ‘brand’ en weet presies wat hy wil hê. Sy vision vir die ‘brand’ is baie clear en daarom is dit vir hom maklik om op stel voorstelle te maak en riglyne te gee. Hy is baie professioneel en weet hoe om ‘n storie te vertel. Dit help ons as produksie maatskappy baie omdat ons dan ook ‘n duideliker idee het van wat hulle wil he en wat die ‘feel’ en die ‘look’ van die video moet wees.

Daar is soveel musiekvideos daar buite en dis te verstane dat mense voel almal begin dieselfde lyk.Ons maak ‘n punt daarvan om die band se persoonlikheid in die video te weerspieel en glo dat wanneer dit meer en meer, in die industrie, incorporate word, dit die industrie sal verander en mense met nuwe oe na musiekvideos sal laat kyk.Met “Voete van klei’ het ons vir ‘n quircky en playful approach gegaan. Alle politiek en erns is opsy geskuif en daar is plek gemaak vir iets anders, iets fun wat die kyker net kan geniet. Die storie, in kort, gaan oor ‘n paar jong seuntjies wat planne beraam om die Straatligkinders te boelie en ons volg die kids op hulle mission. Die challenge was om dit so normaal moontlik te laat lyk en nie ‘weird’ nie. Die kids moes nie te violent wees nie en die band ook nie te weird nie. Ek glo ons het dit reggekry en die resultaat is ‘n fun, enjoyable video wat wegbreek van reality.

 

Agter die skerms fotos deur www.lovehatemusic.co.za

http://www.straatligkinders.co.za

 en hier is die official press release:

Press Release: STRAATLIGKINDERS Releases The Music Video For VOETE VAN KLEI

Today sees the release of the brand new video from STRAATLIGKINDERS for VOETE VAN KLEI. Voete Van Klei is the second single from their new (fourth) album, Konings met Verskonings, which was released in November 2012.

The video was filmed on the 25th of November by Blimp Films, shot by Regardt Botha and directed by Damiane van Renen. Bouwer Bosch, together with Damiane van Renen, are the creative minds behind the concept of the new video.

“A combination of ʻSwartkatʼ andʻTrompieʼ.”

In the video, STRAATLIGKINDERS portrays four troublemakers on a mission to create mayhem. They run into four little crime fighters portrayed by 7-year old boys who are trying to stop the troublemakers and their misbehaviour in the neighborhood. The video also features a live performance element which takes place in a colourful, retro setting.

“Fans can expect hilarious clothing, ridiculous hairstyles and mischievous band members picking on the crime fighters of the neighbourhood…”

Watch the video for VOETE VAN KLEI here:

KONINGS MET VERSKONINGS are now available at all major music retail outlets.

STRAATLIGKINDERS Contact: Twitter: www.twitter.com/straatligkindrs Facebook: www.facebook.com/straatligkinders YouTube: www.youtube.com/straatligkinders Google+: www.gplus.to/straatligkinders

————————-
For more information, photos or interview requests, please contact:
Rachelle Crous / RACHELLE CROUS PUBLICITY / rachelle@rcpublicity.com / 082 084 6724

 

 



-- Leave a comment

Your email address will not be published. Website Field Is Optional