-- Tamara Tree ‘carried away’ musiekfilm, agter die skerms

21 July 2012
top space
21 July 2012

Tamara Tree ‘carried away’ musiekfilm, agter die skerms

AUTHOR: // CATEGORY: bts, MK, Music Video No Comments

Die location; een van die mooistes waarmee blimp al ooit gewerk het, as dit op ‘n glyskaal van lemoene moes wees sou dit beslis die soetste een wees!! Moeder natuur gekombineerd met die melodiese teenwoordigheid van Tamara en haar “crew” was net ‘n plesier om saam mee te werk!

Vervolgens ons eerste ontmoeting met Tamara en Tobie, het ons vreeslik excited geraak oor die feit dat ons meer vrye teels sou kon he met die styl, storie en konsep van die musiek video gebasseer op Tamara tree se song “carried away”, die song is verskriklik rustig en val meer onder die klassieke indy vibes in wat elkeen van ons ‘n soft spot voor het, dus kon ons gebruik maak van inspirasie soos Angus & Julia stone en vele meer elemente wat bakens is/was in die “hippie_zone”.

So bo en behalwe die feit dat ons beplan om ‘n mengelmoes van awesome footage aanmekaar te plak wat die song gaan komplimenteer, beplan ons ook om iets nuuts te probeer wat ons as blimp nog nie mee ge-eksperimenteer het nie!!

Ons wil net graag dankie se aan almal wat gehelp het met die produksie van die video;

konsep en set – Rozanne
grimmering – Simone Meyer
kamera 1 en DOP – Nelis Botha
kamera 2 – Regardt Botha
Kamera 3 -Damiane van Reenen
agter die skerms fotos – Rozanne Jacobsz

DSC_2371wm-1024x682 DSC_2443wm-1024x682 DSC_2471wm-1024x682 DSC_2502wm-682x1024 DSC_2515wm-1024x682 DSC_2529wm-682x1024 DSC_2535wm-1024x682 DSC_2559wm-1024x682



-- Leave a comment

Your email address will not be published. Website Field Is Optional