-- Winterstasie – ‘platoniese liefde’ musiekfilm

26 November 2012
top space
26 November 2012

Winterstasie – ‘platoniese liefde’ musiekfilm

AUTHOR: // CATEGORY: bts, MK, Music Video No Comments

Winterstasie se nuwe song ‘Platoniese liefde’ is absoluut briljant en ons het die voorreg gehad om saam met hulle te werk aan die nuwe film. Die setting was epic – ‘n Baie unieke en semi scary location wat die song en die band komplimenteer, was perfek vir die video.

Dis altyd ongelooflik om saam met sulke professionele ouens te werk. Hulle weet wat hulle doen en weet hoe om dit te kry, te bring en uit te rock oral waar hulle gaan! Met die unieke stem van Dewald Pieters, die GROOT bass note van Hein Kruger, die ritme van Werner Taljaard en die siek riffs van Ruhan Wagener is hierdie band besig om nuwe hoogtes te bereik.

Hier is bietjie meer info vanaf southernpulse af oor die video:

 2 years ago, Winterstasie took MK by storm with their MK MVP music video for ‘Los My‘, directed by Tristan Holmes, with production company Magic Factory. Already, the guys have a made a serious name for themselves.As 2012 comes to a close, the band have been tirelessly rehearsing for their new music video for ‘Platoniese Liefde’ which is directed, produced and filmed by Nelis and Regardt Botha and Damiane van Reenen, respectively, from Blimpfilms in Pretoria. Shot in the abandoned, yet beautiful, Capital Theatre in Church Square, the scene is set for a darker, more brooding video which will hit your screens within the next month. Erin Crous, photographer for Love.Hate.Music was asked to photograph the shoot and from what we’re seeing, this one is going to be epic.

winterstasie-9-1024x682 Winterstasie1-1024x682 Winterstasie2-1024x682 Winterstasie3-1024x682 Winterstasie4-1024x682 Winterstasie5-1024x682 winterstasie6-1024x682 winterstasie7-1024x682 winterstasie8-1024x682

 

 

https://www.facebook.com/media/set/?set=a.340984302666079.74058.242123569218820&type=1

http://www.winterstasie.com

www.lovehatemusic.co.za



-- Leave a comment

Your email address will not be published. Website Field Is Optional